Colman Domingo

Colman Domingo
Geboorte 28 November 1969 (1969-11-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colman Domingo (gebore 28 November 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Passing Strange (2009), Lincoln (2012), Selma (2014) en The Color Purple, en in die televisiereeks Fear the Walking Dead (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy